Dear Kallie
I felt compelled to write to you given that the work you did for me was such a positive experience. From the first phone call to all our subsequent dealings, I was most impressed with your professional yet friendly and honest approach. It is not often these days that one gets such great value for money. Not only is your build quality superb and the overall product excellent; so too is the clever way in which you tackle some of the everyday problems with canopies.
On our first trip away to the Wild Coast my family and I often used the side wings to gain entry to bags and or the fridge. I was most pleased to see that your dust proofing works, there was no sign of dust anywhere; despite long drives on very dusty tracks. We also encountered heavy rain and some persistent drizzle, again the canopies interior was bone dry.
You may be certain of my continued support and I sincerely hope your company goes from strength to strength.
Well done on an excellent product and service!
Warmly,
Rob Schipholt
Hi Kallie
Searching all over for covers for my Suzuki SJ410, I managed to make contact with
Kallie "Custom Built Canvas Canopies" whom within no time made me custom covers for
the Jeep , the quality and professional service I have received from him - I can highly recommend him.
Basil Muller
Hi Kallie
Ek is nog baie gelukkig met my Canvas Canopy; Desember was daar ook n paar ouens wat
rond om ons gekamp met ook "ander "Canvas Canopies n Mens kan duidelik die verskil
sien in kwaliteit en gehalte. Ek was nogal baie verbaas na al die reen dat die bak
DROOG was en nog steeds! En daar is wraggies geen geraas al ry jy teen n hoe
snelheid.
Ek het nie meer iemand nodig om my te help om die canopy af te haal nie ek doen dit
self. Nog maals dankie vir jou puik diens! Ek is trots op my Canvas!!!!!
Groete,
Freddie Toerien
Hallo Kallie,
Baie dankie vir jou goeie diens. Wat ek baie van die oortreksels hou is dat dit nommer-pas is, en gevoering en netjies lyk. Ons is baie tevrede met die Everest se sitplek oortreksels, en die agterste bagasie beskerming wat jy gemaak het werk baie lekker vir die vervoer van vuiler items. Dit het wonderlik gewerk by die see met ons duik toerusting en die kinders se nat en sand lyfies. Ek vervoer daagliks kinders met vuil voete en taai eetgoed in die hand en ek doen dit met absolute gemoedsrus. Ek vee die vuil merke maklik met natlap af en ek en my kinders is baie vriendeliker met mekaar oor die toestand van die vuil voete en hande. Jou werk is baie netjies gedoen en al die mense wat dit sien is ewe beindruk. Ek sal regtig vir enige person met die behoefte om hulle kar sitplekke op ‘n netjiese en effektiewe manier te beskerm aanbeveel om van jou diens gebruik te maak. Ek het jou nommer al vir so paar mense aangestuur.
Van die kommentaar wat ek al gekry het was dat die persoon genome het, as ek nie vir hom gewys het dat dit oortreksels is nie, hy dit nie sou agterkom nie.
Nogmaals dankie!
Groete
Sonette
|